symbolBraam Klopper Aanlyn Kalender Preke
preke
 

Aflaai Instruksies:

Om Preke af te laai doen die volgende:

  1. Gaan na die verlangde item.
  2. Kies die item deur met die muis daarop te kliek.
  3. 'n Boks sal verskyn waarna jy kan kies om die item af te laai na jou rekenaar of dit direk oop te maak vanaf die Internet.
Preke
Kan ek mense liefhê van wie ek nie hou nie.
2013/02/03
'n Besoek aan die Hemel en hel. Hoe BEOORDEEL ons dit.
2013/01/13
Waarom duld God die kwaad?
2013/01/20
God se bewaring en menslike verantwoordelikheid - 'n muntstuk het twee kante.
2013/01/13
Kersoggend diens.
2012/12/25
Erediens.
2012/12/23
Johannes die Dooper. Wat het hy EINTLIK kom doen?
2012/12/02
Kerssangdiens.
2012/11/25
"Werp jou brood op die water..." Pred. 11:1.
2012/11/11
Vroeë Christene verkoop hul huise. Moet ons ook?
2012/11/04
Wanneer ons besluite neem teen God se wil, word God nooit onkant gevang nie.
2012/10/07
Is mens se strepie getrek? Het ons 'n vasgestelde sterf datum?
2012/09/30
In die kerk kan dinge baie maklik ontaard.
2012/09/02